SupaRugby.com - Logo


Roodepoort
Operasie Vyf Punte suksesvol
2010-7-30
Mooi was dit allermins maar Operasie Vyf Punte is met sukses afgehandel in Roodepoort se sege van 41-20 oor Wits Donderdagaand op die Witsies se velde.
Tien drieë op ’n drafstap
2010-7-26
Tien drieë op ‘n drafstap in Roodepoort se 64-13 oorwinning oor Alberton was net te maklik.
Robert Kruger ook by ’Poorte
2010-7-23
Roodepoort is versterk met die byvoeging van die Leeuflank Robert Kruger tot hul arsenaal vir die stryd Saterdag in Alberton teen die ‘Tonners.
Top twee by Roodepoort
2010-7-21
Roodepoort spog met die voorste puntemaker en driedrukker in die liga, selfs met die twee Studente-spanne in hul midde.
’Poorte blaas in studente-nekke
2010-7-19
Die gaping tussen Roodepoort en die Studente raak al kleiner en ‘n wegwen teen die universiteite is so naby, hulle kan dit al amper proe soos Saterdag se nederlaag van 24-23 op die UJ se veld getuig.
Hemingway lei weer
2010-7-16
Gareth Hemingway is terug om Roodepoort Saterdag teen UJ op die Studente se veld aan te voer en die Leeu Henno Mentz is steeds deel van die ‘Poorte se span.

Recent News



Ranch Furnitures
Stormers Sharks Springboks Cavaliers Eagles Mighty ElephantsLionsBlue BullsCatsBullsGriffonsPumasCheetahsLeopardsFalcons