Boishaai se gelukbringer
2010-7-30
Boishaai se haker en die Westelike Provinsie se skole-kaptein Stephan Coetzee is sy span se gelukbringer wanneer hulle Paarl Gimnasium Saterdag in Faurestaat in die 94e Interskole aandurf.
Currie Cup Action
Glenwood Affies se Nemesis
2010-7-30
Die Afrikaans Hoër Seunskool sê Saterdagmiddag in Pretoria vir Glenwood die stryd aan, ’n span wat hulle die afgelope twee jaar nie kon klop.
Pukke se King
2010-7-30
Die Puk Rugbyinstituut het ‘n nuwe koning wanneer hulle Saterdag op die Fanie du Toit-sportterrein teen Union te staan kom. Die voormalige Luiperd-, Boland en WP-skrumskakel Charlie King speel die eerste keer in meer as vyf jaar weer vir die Universiteit.
Dowwer as Dolla
2010-7-30
Sanzar het die Springbokafrigter Pieter dof Villiers aanstaande week voor ‘n tugkomitee gedaag oor beweerde aanmerkings wat die spel in onguns gebring het..
Cheetahs kies CJ
2010-7-30
Die Springbok-vaskop CJ van der Linde draf Saterdag in die Blommestad die eerste keer in vyf jaar in ‘n wedstryd vir die Cheetahs se Curriebekerspan uit wanneer hulle die Sharks onthaal.
Sharks kies Kankowski
2010-7-29
Die Sharks het slegs een van hul Drienasie-Bokke, Ryan Kankowski, ingesluit in hul 15-tal wat Saterdagmiddag in Bloemfontein die Cheetahs aanpak.
Vyf Welpies in trop
2010-7-29
Die Maanhaar Leeus durf die Blou Bulle Saterdag op Ellispark aan met vyf Welpies wat nog kwalifiseer om Onder 21-rugby te speel. Die jongste Welpie wat in die trop toegelaat word, is die flank Jaco Kriel.
Recent News
Boland: Loffie trek Le Roux op
Bulls: Hougaard op nege
Griekwas: Griekwas kies Kitshoff
Pumas: Croy, Watts, Croy, Watts...
Lions: Jantjies die generaal
Griffons: Die Cheetah Trek
Rustenburg: Klaasvakie Rusties
Pukke: Puk die Predators
WP: Aplon en De Jongh gekies
Other Articles
Alberton: Alberton sonder Britse
Roodepoort: Operasie Vyf Punte suksesvol
Raiders: Raiders haul out big guns
Union: Union to fulfill their commitment
Springs: Springs-trokke gelaai
Blou Bulle: Dinkel en Jacobs saam
Luiperds: Draad opgetrek
HTS Vereeniging: Geel Bulle val vas
Diggers: Win for Diggers
Upington: Uppies verloor feesstryd
© Copyright 2001-2010 SupaRugby CC. All Rights Reserved
|
Disclaimer
|
Privacy Policy
|
Contact Info