SupaRugby.com - Logo


Maties stapel nog ’n 60-tal op
2010-2-8
Die Maties het Maandagaand in Stellenbosch voor 15 000 studente nog ‘n kriekettelling in die Varsitybeker aangeteken toe hulle TUT 62-0 verslaan het.
View full screen
Wipplankstryd eindig gelykop
2010-2-8
Die Universiteit van Johannesburg 34, Tukkies 34. Die wipplankstryd Maandagaand op LC de Villiers het gelykop geëindig nadat die twee spanne gereeld om die beurt voorgeloop het.
Pukke sluk wind in Kaap
2010-2-8
Die Pukke het Maandag in Kaapstad ‘n yslike wind gesluk toe die Ikeys se Tiere hul eerste oortuigende oorwinning oor die Potchefstromers behaal het.
Leeukuil g’n onbekende vir Peyper
2010-2-8
Soos ‘n Daniël van ouds kén die jong Cheetah-skeidsregter Jaco Peyper die Leeukuil reeds goed vir Saterdag se groot Super 14-derby teen die Stormers nadat hy al vanjaar albei die Leeus se vriendskaplike wedstryde hanteer het.
Cheetahs kies Bokke
2010-2-8
Ashley Johnson bo Frans Viljoen en Riaan Viljoen bo Hennie Daniller is die verrassings in die Cheetah-span wat Vrydagaand in Bloemfontein teen die Bulls te staan kom.
Getroud met Rugby
2010-2-8
Die idee agter KykNet se dramareeks, Getroud met Rugby, kon net so wel uit Manie Reyneke se eie draaiboek gesteel word.
Albert pak tasse vir Japan
2010-2-8
Die mees ervare Shark van alle tye, Albert van den Berg, verruil die sand en see van Durban vir Japan waar hy ‘n jaarkontrak met die klub Canon geteken het.

Recent News

Other Articles




Jody's Tyres
Ranch Furnitures
Stormers Sharks Springboks Cavaliers Eagles Mighty ElephantsLionsBlue BullsCatsBullsGriffonsPumasCheetahsLeopardsFalcons